Al die Swendelaars 9781398516748 Hierdie storie sal beide avontuurlustige
Al die Swendelaars 9781398516748 Hierdie storie sal beide avontuurlustigeAbout Al die Swendelaars By Chris Karsten Op die vooraand van speurder Arrie Dogh se aftrede beland n onskynlik doodgewone inbraaksaak op sy lessenaar. En wanneer hy begin ondersoek instel na die inbrekers op Louis Jooste se perdeplaas neffens Wildernis, besef hy daar skuil n slinkse slang in die gras. Waar begin die storie wat Arrie eindelik oorvertel? By die Turkse perdekopers? By Jooste se ponzi wat Bertie en vriend Diek se neseiers ingesluk het?
Pay in 4 interest-free payments of $39.38 Learn more
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Aug 20 - Aug 25